Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » staal
staal [boodskap #128328] Di, 12 November 2019 06:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Staal vloei soos water uit 'n hoogoond.
Staal vloei soos water uit 'n hoogoond.
staal
Afbreking: staal
Uitspraak: /stɑːl/


Selfstandige naamwoord: staal
Meervoud: stale

Betekenis:
• 'n Legering (harde allooi) van yster en koolstof, moontlik ook ander elemente.

Gebruik:
• Die fabriek verwerk yster en staal.

Afgelei:
• staalbak
• staalgietery
• staalhoudend

Vertaling:
Engels: steel
Nederlands: staal


Werkwoord: staal
Verlede tyd: het gestaal
Teenwoordige deelwoord: stalende

Betekenis:
• Voorberei; hard maak.

Gebruik:
• Die soldate staal hulself vir 'n aanval deur die vyand.

Vertaling:
Engels: to brace, steel
Nederlands: stalen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drol
Volgende onderwerp: slank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 20:25:38 MGT 2024