uittog [boodskap #128324] |
Ma, 11 November 2019 19:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uittog
Afbreking: uit•tog
Samestelling: uit + tog
Uitspraak: /ˈœi̯tɔχ/
Selfstandige naamwoord: uittog
Meervoud: uittogte
Verkleinwoord: uittoggie
Meervoud van verkleining: uittoggies
Betekenis:
• Om 'n bepaalde plek of organisasie op groot skaal te verlaat.
Gebruik:
• Die verhaal van die uittog van die Joodse volk uit Egipte word in die tweede Bybelboek, Eksodus, beskryf.
Sinoniem:
• eksodus
Vertaling:
Engels: departure, exodus, marching out, flight
Nederlands: uittocht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|