roltrap [boodskap #128315] |
So, 10 November 2019 19:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
roltrap
Afbreking: rol•trap
Samestelling: rol + trap
Selfstandige naamwoord: roltrap
Meervoud: roltrappe
Verkleinwoord: roltrappie
Meervoud van verkleining: roltrappies
Betekenis:
• Bewegende trappe wat mense met behulp van 'n roterende vervoerband op of af beweeg, sonder dat hulle hoef te klim.
Gebruik:
• Roltrappe kom gewoonlik in pare voor, een wat op en een wat af beweeg.
Verwant:
• hysbak
Vertaling:
Engels: escalator
Nederlands: roltrap
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|