Betekenis:
• Masjien om mense en goedere tussen die vloere van 'n gebou te vervoer.
• Enige bakvormige houer waarin goedere opgehys of in 'n skag afgesak word.
Gebruik:
• Ek sal die hysbak vat, dan klim jy die trappe.
• Die mynskag het hysbakke wat die erts na die oppervlak vervoer.
Verwant:
• roltrap
Vertaling:
Engels: lift, elevator
Nederlands: lift
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.