Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitbrei
uitbrei [boodskap #128310] So, 10 November 2019 08:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitbrei
Afbreking: uit•brei


Werkwoord: brei uit, uitbrei
Verlede tyd: het uitgebrei
Teenwoordige deelwoord: uitbreiding
Verlede deelwoord: uitgebreide

Betekenis:
• Groter word of groei; om iets 'n groter oppervlak laat inneem.
• Aan meer gebiede lewer.

Gebruik:
• Verder kan kinders hulle woordeskat met liedjies, rympies en versies uitbrei.
• Hulpverlening is na al die rampgebiede uitgebrei.

Spelfout:
• uitbry

Vertaling:
Engels: to enlarge, expand, extend, spread; to expand
Nederlands: uitbreiden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: paggrond
Volgende onderwerp: houer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 20:11:06 MGT 2024