Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » staaksgewys
staaksgewys [boodskap #128307] So, 10 November 2019 07:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
staaksgewys
Afbreking: staaks•ge•wys


Byvoeglike naamwoord: staaksgewys
Attributief: staaksgewyse

Betekenis:
• (erfreg) In alle gevalle waarin plaasvervulling toegelaat word, geskied die verdeling ~.

Gebruik:
• Indien 'n erflater se broer oorlede (vooroorlede) is, erf die broer se kinders staaksgewys in sy plek.

Verwant:
• plaasvervulling

Vertaling:
Engels: stakewise, to succeed per stirpes
Nederlands: staaksgewijs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hotel
Volgende onderwerp: houding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 20:18:44 MGT 2024