Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoofletter
hoofletter [boodskap #128301] Sa, 09 November 2019 18:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoofletter
Afbreking: hoof•let•ter
Samestelling: hoof + letter


Selfstandige naamwoord: hoofletter
Meervoud: hoofletters
Verkleinwoord: hooflettertjie
Meervoud van verkleining: hooflettertjies

Betekenis:
• 'n Letter (A-Z) wat groter as 'n kleinletter (a-z) is; die letters wat aan die begin van sinne en name gebruik word.

Gebruik:
• In Duits begin elke selfstandig naamwoord met 'n hoofletter.

Antoniem:
• kleinletter

Afkorting:
• hl.

Vertaling:
Engels: capital letter
Nederlands: hoofdletter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hok
Volgende onderwerp: kleinletter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 20:11:30 MGT 2024