Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » liefdesbrief
liefdesbrief [boodskap #128298] Sa, 09 November 2019 16:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
liefdesbrief
Afbreking: lief•des•brief
Samestelling: liefde + -s- + brief
Uitspraak: /ˈlif.dəsˌbrif/


Selfstandige naamwoord: liefdesbrief
Meervoud: liefdesbriewe
Verkleinwoord: liefdesbriefie
Meervoud van verkleining: liefdesbriefies

Betekenis:
• 'n Brief wat aan 'n geliefde gestuur word waarin jou liefde vir hom/haar betuig word.

Gebruik:
• Sy het 'n mooi liefdesbrief geskryf, maar die hond het dit opgevreet.

Vertaling:
Engels: love letter
Nederlands: liefdesbrief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deug
Volgende onderwerp: spitsboog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 20:15:32 MGT 2024