ysig [boodskap #128296] |
Sa, 09 November 2019 16:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ysig
Afbreking: ysig
Uitspraak: /ˈəi̯.səχ/
Byvoeglike naamwoord: ysig
Vergrotende trap: ysiger
Oortreffende trap: ysigste
Attributief: ysige
Betekenis:
• Met 'n lae temperatuur; snerpend koud en onaangenaam.
• (figuurlik) Onvriendelik en sonder enige gevoel van warmte.
Gebruik:
• Ysige toestande word die naweek verwag.
• Sy vervies haar en straf hom met 'n ysige stilte.
Afgelei:
• ysigheid
Vertaling:
Engels: icy
Nederlands: ijzig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|