Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wrak
wrak [boodskap #128289] Sa, 09 November 2019 10:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die wrak van 'n vliegtuig.
Die wrak van 'n vliegtuig.
wrak
Afbreking: wrak
Uitspraak: /vrak/


Selfstandige naamwoord: wrak
Meervoud: wrakke
Verkleinwoord: wrakkie
Meervoud van verkleining: wrakkies

Betekenis:
• Die oorblyfsel van 'n verongelukte of gestrand vaar-, voer- of vliegtuig.
• (figuurlik) Persoon wat geestelik beskadig is.

Gebruik:
• Die wrak is voor die oggend geplunder.
• Ná die plaasaanval was sy 'n wrak gewees.

Afgelei:
• motorwrak
• skeepswrak
• wrakgoed
• wrakhout
• wrakstuk

Vertaling:
Engels: wreck, derelict
Nederlands: wrak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heelal
Volgende onderwerp: fisant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 20:14:00 MGT 2024