Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fantasie
fantasie [boodskap #128282] Sa, 09 November 2019 07:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fantasie
Afbreking: fan•ta•sie
Uitspraak: /fan.taˈsi/, /fan.təˈsi/


Selfstandige naamwoord: fantasie
Meervoud: fantasieë
Verkleinwoord: fantasietjie
Meervoud van verkleining: fantasietjies

Betekenis:
• Opgemaakte storie met onrealistiese elemente.
• Vermoë om nuwe gedagtes te vorm wat nie altyd op die waarheid berus nie.

Gebruik:
• Dit is slegs 'n fantasie.
• Die kind het 'n geweldige fantasie.

Sinoniem:
• droombeeld
• verbeelding

Antoniem:
• realiteit

Afgelei:
• fantasiebeeld
• fantasieloos
• fantasieryk
• fantasiewêreld

Vertaling:
Engels: fantasy, imagination
Nederlands: fantasie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lap
Volgende onderwerp: galm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 20:32:09 MGT 2024