lof [boodskap #128277] |
Sa, 09 November 2019 06:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lof
Afbreking: lof
Uitspraak: /lɔf/
Selfstandige naamwoord: lof
Meervoud: –
Betekenis:
• Die prys van iets of iemand.
Gebruik:
• Hy matig hom lof aan wat hom nie toekom nie.
Spreekwoord:
• Eie lof stink. ['n Mens moet jouself nie prys nie.]
Antoniem:
• kritiek
Afgelei:
• lofdig
• lofdigter
• lofgebede
• lofgedig
• lofgesang
• loflied
• loflik
• lofprys
• lofprysing
• lofpsalm
• lofrede
• lofredenaar
• lofsang
• lofsing
• lofspraak
• loftuiting
• lofverheffing
• lofwaardig
Vertaling:
Engels: praise, honour, commendation
Nederlands: lof
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|