visser [boodskap #128276] |
Sa, 09 November 2019 06:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20590 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
visser
Afbreking: vis•ser
Uitspraak: /ˈfə.sər/
Selfstandige naamwoord: visser
Meervoud: vissers
Verkleinwoord: vissertjie
Meervoud van verkleining: vissertjies
Betekenis:
• Iemand was se beroep dit is om vis te vang. Persoon wat van visvang 'n bestaan maak.
Gebruik:
• Een visser is dood, twee word vermis en drie is gered nadat hul boot omgeslaan het.
Sinoniem:
• visserman
• hengelaar
Afgelei:
• vissersbedryf
• vissersboot
• vissershawe
• visserslewe
Vertaling:
Engels: fisher, fisherman
Nederlands: visser
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|