Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skim
skim [boodskap #128271] Vr, 08 November 2019 05:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skim
Afbreking: skim
Uitspraak: /skəm/


Selfstandige naamwoord: skim
Meervoud: skimme

Betekenis:
• Skaduwee of vae gedaante; skadubeeld.
• Gees van iemand wat dood is; spook of 'n ander verskynsel.

Gebruik:
• 'n Oogknip later verskyn hy soos 'n skim uit die niet.
• Die titel van die bundel verwys dan na die mitologiese, wat soos ’n skim of spook die geskiedenis vergesel.

Afgelei:
• skimbeeld
• skimagtig
• hersenskim

Vertaling:
Engels: shade, shadow, spectre, ghost
Nederlands: schim

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: open
Volgende onderwerp: tou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 20:20:05 MGT 2024