Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » open
open [boodskap #128270] Vr, 08 November 2019 05:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20590
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
open
Afbreking: o•pen
Uitspraak: /ˈʊə̯.pən/


Werkwoord: open
Verlede tyd: het geopen
Teenwoordige deelwoord: openende
Verlede deelwoord: geopende

Betekenis:
• 'n Geleentheid begin; verrigtinge amptelik inlei; in bedryf bring.
• In gebruik neem of stel; vir die publiek oopstel; ontsluit.

Gebruik:
• Ons open met skriflesing en gebed.
• Die nuwe saal word môre geopen.

Antoniem:
• sluit

Afgelei:
• heropen

Verwant:
• oop

Vertaling:
Engels: to open
Nederlands: openen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kors
Volgende onderwerp: skim
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 20:26:53 MGT 2024