Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vergeef
vergeef [boodskap #128251] Do, 07 November 2019 08:13
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20610
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vergeef
Afbreking: ver•geef
Uitspraak: /fərˈχɪə̯f/


Werkwoord: vergeef
Verlede tyd: het vergeef
Teenwoordige deelwoord: vergewende

Betekenis:
• Iemand 'n kwade of verkeerde daad nie langer toereken nie; vergiffenis skenk; begenadig.

Gebruik:
• En Jesus sê: Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie. [Matteus 6:14]

Wisselvorm:
• vergewe

Verwant:
• vergifnis

Vertaling:
Engels: to forgive, pardon
Nederlands: vergeven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pampoen
Volgende onderwerp: grasieus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 04 18:05:51 MGT 2024