Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlakte
vlakte [boodskap #128242] Wo, 06 November 2019 06:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20610
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Perde op 'n woestynvlakte in Somalië.
Perde op 'n woestynvlakte in Somalië.
vlakte
Afbreking: vlak•te
Uitspraak: /ˈflak.tə/


Selfstandige naamwoord: vlakte
Meervoud: vlaktes
Verkleinwoord: vlaktetjie
Meervoud van verkleining: vlaktetjies

Betekenis:
• 'n Uitgestrekte gebied met weinig of geen hoogteverskille.

Gebruik:
• Die Kaapse Vlakte is die sanderige gebied vanaf die Kaapse Skiereiland na die binneland wat grootste gedeelte van die landengte tussen Tafelbaai en Valsbaai dek.

Spreekwoord:
• Hulle sit op die vlakte. [Sonder onderdak wees; behoeftig wees.]
• Op moedverloor se vlakte sit. [Baie moedeloos wees.]

Afgelei:
• grasvlakte
• kusvlakte
• oppervlakte
• sandvlakte

Vertaling:
Engels: plain; stretch
Nederlands: vlakte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boemelaar
Volgende onderwerp: leun
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 04 18:13:16 MGT 2024