boemelaar [boodskap #128241] |
Wo, 06 November 2019 06:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20610 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boemelaar
Afbreking: boe•me•laar
Uitspraak: /ˈbu.məˌlɑːr/
Selfstandige naamwoord: boemelaar
Meervoud: boemelaars
Verkleinwoord: boemelaartjie
Meervoud van verkleining: boemelaartjies
Betekenis:
• Iemand wat doelloos rondtrek. Leeglêer wat nie 'n vaste woonplek of werk het nie.
Gebruik:
• Gee die boemelaar kos, maar nie geld nie, wat hy sal dit op drank en dwelms mors.
Sinoniem:
• leegloper
Vertaling:
Engels: vagrant, swagman, carouser, hobo, tramp, bum
Nederlands: boemelaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|