Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verbeelding
verbeelding [boodskap #128238] Wo, 06 November 2019 04:58
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20610
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verbeelding
Afbreking: ver•beel•ding
Uitspraak: /fərˈbɪə̯l.dəŋ/


Selfstandige naamwoord: verbeelding
Meervoud: verbeeldings, verbeeldinge
Verkleinwoord: verbeeldinkie
Meervoud van verkleining: verbeeldinkies

Betekenis:
• Konsepte, beelde of gebeure in die geestesoog oproep wat nie werklik is nie; wat iemand hom of haarself verbeel.

Gebruik:
• Sonder ons verbeelding sou ons nie mense gewees het nie, maar masjiene.

Sinoniem:
• fantasie
• hersenskim

Antoniem:
• werklikheid

Afgelei:
• verbeeldingloos
• verbeeldingryk
• verbeeldingskrag
• verbeeldingspel
• verbeeldingspeletjies
• verbeeldingsvermoë
• verbeeldingsvlug
• verbeeldingswêreld

Vertaling:
Engels: imagination
Nederlands: verbeelding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorarts
Volgende onderwerp: kim
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 04 18:01:58 MGT 2024