diefstal [boodskap #128235] |
Di, 05 November 2019 05:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20610 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
diefstal
Afbreking: dief•stal
Samestelling: diefstal
Selfstandige naamwoord: diefstal
Meervoud: diefstalle
Verkleinwoord: diefstalletjie
Meervoud van verkleining: diefstalletjies
Betekenis:
• Steel; onregmatige toe-eiening van goedere of besittings wat aan iemand anders behoort.
Gebruik:
• Hy word van diefstal beskuldig.
Afgelei:
• fietsdiefstal
• identiteitsdiefstal
• motordiefstal
• veediefstal
• winkeldiefstal
Vertaling:
Engels: theft
Nederlands: diefstal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|