Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vleg
vleg [boodskap #128234] Ma, 04 November 2019 19:01
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20610
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vrou wat haar hare vleg.
'n Vrou wat haar hare vleg.
vleg
Afbreking: vleg
Uitspraak: /flɛχ/


Werkwoord: vleg
Verlede tyd: het gevleg
Teenwoordige deelwoord: vlegtende

Betekenis:
• In mekaar strengel.

Gebruik:
• Die meisie vleg haar hare.

Afgelei:
• vlegdraad
• vlegmat
• vlegsel
• vlegter
• vlegtery
• vlegversiering
• vlegwerk

Vertaling:
Engels: to braid, plait, twine
Nederlands: vlechten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meedoënloos
Volgende onderwerp: diefstal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 04 18:02:49 MGT 2024