Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belydenis
belydenis [boodskap #128227] So, 03 November 2019 20:13
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20610
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
belydenis
Afbreking: be•ly•de•nis
Uitspraak: /bəˈləi̯.dəˌnəs/


Selfstandige naamwoord: belydenis
Meervoud: belydenisse

Betekenis:
• 'n Verklaring wat mens wat aflê dat jy 'n bepaald geloof aanhang.
• Die erkenning van iets (soos sonde of skuld).

Gebruik:
• Ek is by die kerk gedoop en het ook my belydenis van geloof hier afgelê.
• Ná sy belydenis is die man in hegtenis geneem en in die tronk gestop.

Afgelei:
• geloofsbelydenis
• skuldbelydenis

Vertaling:
Engels: confession, creed
Nederlands: belijdenis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vangs
Volgende onderwerp: palmboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 04 17:57:45 MGT 2024