Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hokkie
hokkie [boodskap #128225] So, 03 November 2019 19:30
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20610
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Hokkie word gespeel.
Hokkie word gespeel.
hokkie
Afbreking: hok•kie


Selfstandige naamwoord: hokkie
Meervoud:

Betekenis:
• Balspel waar twee spanne met 11 lede elk 'n klein balletjie met lang stokke in 'n doelhok slaan om punte te kry.

Gebruik:
Hokkie is waarskynlik die oudste bal-en-stokspel, asook een van die oudste spansportsoorte.

Afgelei:
• hokkiestok
• hokkiespan
• hokkiespeler
• hokkieveld
• hokkiewedstryd

Vertaling:
Engels: hockey
Nederlands: hockey

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoeveelheid
Volgende onderwerp: vangs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 04 18:02:02 MGT 2024