herskryf [boodskap #128216] |
So, 03 November 2019 09:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20610 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
herskryf
Afbreking: her•skryf
Werkwoord: herskryf
Verlede tyd: het herskryf
Betekenis:
• Om weer te skryf; opnuut op skrif stel; oorskryf.
Gebruik:
• Ek sal die hele opstel moet herskryf.
Afgelei:
• herskrywing
• herskrywer
Vertaling:
Engels: to rewrite
Nederlands: herschrijven
Nota:
• Woorde wat met "her-" begin, kry nie 'n "ge-" in die verlede tyd nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|