vlinder [boodskap #128203] |
Sa, 02 November 2019 19:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20610 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vlinder
Afbreking: vlin•der
Uitspraak: /ˈflən.dər/
Selfstandige naamwoord: vlinder
Meervoud: vlinders
Verkleinwoord: vlindertjie
Meervoud van verkleining: vlindertjies
Betekenis:
• 'n Skubvlerkige insek van die orde Lepidoptera wat die skoenlappers, motte en ratsvlieërs insluit.
Gebruik:
• 'n Vlinder het vier vlerke en 'n oprolbare tong, 'n hol buis waardeur hulle die nektar van blomme opsuig.
Hiperoniem:
• insek
Vertaling:
Engels: butterfly
Nederlands: vlinder
Nota:
• Versamelnaam: swerm vlinders.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|