Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heeltyd
heeltyd [boodskap #128196] Sa, 02 November 2019 13:58
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20610
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
heeltyd
Afbreking: heel•tyd


Bywoord: heeltyd

Betekenis:
• Die hele tyd.

Gebruik:
• Ons moes heeltyd net werk.
• Dit is heeltyd speeltyd.

Afgelei:
• heeltyds

Vertaling:
Engels: all the time, whole time, constantly
Nederlands: hele tijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hartseer
Volgende onderwerp: winter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 04 17:59:15 MGT 2024