Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hardop
hardop [boodskap #128193] Sa, 02 November 2019 07:27
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20610
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hardop
Afbreking: hard•op
Samestelling: hard + op


Bywoord: hardop

Betekenis:
• Luid of duidelik hoorbaar. Die stem duidelik gebruik sodat ander jou kan hoor.

Gebruik:
• Kan jy dit vir ons hardop voorlees?

Antoniem:
• sag

Vertaling:
Engels: aloud, loudly
Nederlands: hardop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hardloop
Volgende onderwerp: koekepan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 04 18:03:56 MGT 2024