handeling [boodskap #128187] |
Sa, 02 November 2019 05:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20611 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
handeling
Afbreking: han•de•ling
Selfstandige naamwoord: handeling
Meervoud: handelinge
Verkleinwoord: handelinkie
Meervoud van verkleining: handelinkies
Betekenis:
• Iets wat iemand doen of wat reeds gedoen is.
Gebruik:
• Die belangrikste kenmerke van 'n drama is die dialoog en handeling.
Sinoniem:
• daad
• aksie
Vertaling:
Engels: action, act
Nederlands: handeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|