swembad [boodskap #128181] |
Wo, 30 Oktober 2019 18:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20610 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
swembad
Afbreking: swem•bad
Samestelling: swem + bad
Uitspraak: /ˈsvɛm.bat/, /ˈsvəm.bat/
Selfstandige naamwoord: swembad
Meervoud: swembaddens
Verkleinwoord: swembadjie
Meervoud van verkleining: swembadjies
Betekenis:
• 'n Mensgemaakte dam met water waarin mens kan swem of duik.
Gebruik:
• 'n Swembad kan vir ontspanning, die beoefening van sport of terapeutiese doeleindes gebruik word.
Afgelei:
• kinderswembad
• opblaasswembad
Vertaling:
Engels: swimming pool, swimming-bath, swimming-pool
Nederlands: zwembad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|