Re: Die optowering [boodskap #1358] |
Do, 17 Julie 2003 19:17 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 17 Jul 2003 09:52:28 -0400, Katryn wrote:
> "Lorinda" wrote:
>
>> Ek sien die optowering het toe gewerk.... Die eerste verskyning is daar
>> gemaak. So al die bekommernis verniet Speedy, hier gaan ons alweer.
>
> Inderdaad. :-( Ek het dit gisteraand raakgesien, en daarom eerder
> Speedy se boodskap hier kom antwoord.
> Hehehehehe....jy het 'n vraag om te antwoord. Nou's die vraag - gaan
> jy antwoord, of gaan jy die "ignoreer" ? And the game goes
> on.....:-)))
ignorering, sonder omwerklik te ignoreer....:-)))
tipies sy, asof geen onderbreking...
|
|
|
Re: Die optowering [boodskap #1360 is 'n antwoord op boodskap #1358] |
Do, 17 Julie 2003 20:49 |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:7badhv84vnpf01581ke46c602he3flgeu3@4ax.com...
> "Lorinda" wrote:
>
>> Ek sien die optowering het toe gewerk.... Die eerste verskyning is daar
>> gemaak. So al die bekommernis verniet Speedy, hier gaan ons alweer.
>
> Inderdaad. :-( Ek het dit gisteraand raakgesien, en daarom eerder
> Speedy se boodskap hier kom antwoord.
> Hehehehehe....jy het 'n vraag om te antwoord. Nou's die vraag - gaan
> jy antwoord, of gaan jy die "ignoreer" ? And the game goes
> on.....:-)))
Net-net antwoord is wat ek toe gedoen het. Maar ek sal maar oor die algemeen
ignoreer. Die interaksie sal ek maar vir Speedy los...:-)
Lorinda
|
|
|