perfek [boodskap #128175] |
Wo, 30 Oktober 2019 06:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20610 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
perfek
Afbreking: per•fek
Uitspraak: /pərˈfɛk/, /pɛrˈfɛk/
Byvoeglike naamwoord: perfek
Vergrotende trap: perfekter
Oortreffende trap: perfekste
Attributief: perfekte
Betekenis:
• Sonder enig gebrek.
Gebruik:
• Die perfekte man of vrou bestaan nie.
Sinoniem:
• volmaak
Afgelei:
• perfeksie
• perfeksionis
• perfeksionisme
• perfeksionisties
Vertaling:
Engels: prefect
Nederlands: perfect
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|