Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doktor
doktor [boodskap #128171] Di, 29 Oktober 2019 12:21
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20610
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doktor
Afbreking: dok•tor


Selfstandige naamwoord: doktor
Meervoud: doktore, doktors
Verkleinwoord: doktortjie
Meervoud van verkleining: doktortjies

Betekenis:
• Iemand wat die hoogste akademiese graad verwerf het, of aanspreekvorm vir so 'n persoon.

Gebruik:
• Hy is 'n doktor in toegepaste wiskunde.

Homofoon:
• dokter (geneesheer wat siek mense behandel en gesond maak.)

Afgelei:
• doktoraal
• doktorsgraad
• doktorandus

Afkorting:
• dr.

Vertaling:
Engels: doctor
Nederlands: doctor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: komeet
Volgende onderwerp: defloreer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 04 18:08:18 MGT 2024