Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » resep
resep [boodskap #128162] So, 27 Oktober 2019 19:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20610
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
resep
Afbreking: re•sep


Selfstandige naamwoord: resep
Meervoud: resepte
Verkleinwoord: reseppie
Meervoud van verkleining: reseppies

Betekenis:
• Instruksies om 'n kosgereg te maak.

Gebruik:
• Dis die lekkerste dis wat ek nog geëet het, jy moet vir my die resep gee!

Afgelei:
• resepteboek
• suksesresep

Vertaling:
Engels: recipe
Nederlands: recept

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: handboek
Volgende onderwerp: fossiel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 04 17:54:48 MGT 2024