Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » haastig
haastig [boodskap #128159] Sa, 26 Oktober 2019 19:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20610
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
haastig
Afbreking: haas•tig
Uitspraak: /ˈɦɑːs.təx/


Byvoeglike naamwoord: haastig
Vergrotende trap: haastiger
Oortreffende trap: haastigste
Attributief: haastige
Intensief: oorhaastig

Betekenis:
• Met min tyd; wat vinnig en met spoed afgehandel moet word.

Gebruik:
• Sy is haastig om by die skool te kom.

Spreekwoord:
Haastig trou bring gou berou. ['n Paartjie moet mekaar eers goed leer ken voordat hulle trou.]
• Ons is nie haastig nie, maar wil darem aanjakkals. [Ons sal teen 'n stadige pas beweeg.]

Sinoniem:
• dringend
• gou
• halsoorkop
• inderhaas
• ongeduldig
• snel
• spoedig
• vinnig
• vlugtig

Antoniem:
• stadig
• tydsaam

Vertaling:
Engels: hasty, rash, hurried
Nederlands: haastig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: haas
Volgende onderwerp: hakie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 04 17:56:37 MGT 2024