grap [boodskap #128147] |
Sa, 26 Oktober 2019 06:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20610 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grap
Afbreking: grap
Selfstandige naamwoord: grap
Meervoud: grappe
Verkleinwoord: grappie
Meervoud van verkleining: grappies
Betekenis:
• 'n Kort storie of handeling wat bedoel is om mense te laat lag.
Gebruik:
• Dit is die snaakste grap wat ek nog gehoor het.
Afgelei:
• grapboek
• grapjas
• grapmaker
• grappenderwys
• grapperig
• grappig
Vertaling:
Engels: joke, prank, trick
Nederlands: mop, grap, kwinkslag
Werkwoord: grap
Verlede tyd: het gegrap
Betekenis:
• Iets grappig sê of doen.
Gebruik:
• Hy grap net met jou.
Vertaling:
Engels: to joke
Nederlands: grappen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|