goeienaand [boodskap #128142] |
Sa, 26 Oktober 2019 05:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20610 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
goeienaand
Afbreking: goeie•naand
Samestelling: goeie + naand
Tussenwerpsel: goeienaand
Betekenis:
• Groet iemand in die aand.
Gebruik:
• Goeienaand meneer, hoe gaan dit vanaand?
Wisselvorm:
• goeinaand
• naand
Sinoniem:
• hallo
• dagsê
• dag
• haai (informeel)
• hoezit (slang)
• awê (slang)
Verwant:
• goeiedag
• goeienag
• goeiemiddag
• goeiemôre
Vertaling:
Engels: good evening
Nederlands: goedeavond
Nota:
• Groetwoorde wat met "goeie" begin word vas aan die daaropvolgende naamwoord geskryf – goeiemôre, goeiemiddag, goeienaand.
• Hoop u het 'n goeie dag (twee woorde) en ’n voorspoedige week.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|