Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hiert
hiert [boodskap #128139] Vr, 25 Oktober 2019 19:48
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20610
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hiert
Afbreking: hiert


Tussenwerpsel: hiert

Betekenis:
• Uitroep van skrik of verbasing.

Gebruik:
Hiert! Hoe skrik ek nou vir die spinnekop.

Wisselvorm:
• hierts

Vertaling:
Engels: eek, yikes

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gogga
Volgende onderwerp: goeiemiddag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 04 18:10:27 MGT 2024