gil [boodskap #128131] |
Vr, 25 Oktober 2019 17:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20610 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gil
Afbreking: gil
Selfstandige naamwoord: gil
Meervoud: gille
Verkleinwoord: gilletjie
Meervoud van verkleining: gilletjies
Betekenis:
• 'n Harde skreegeluid; 'n skel, ongeartikuleerde uitroep.
Gebruik:
• Sy skik en gee 'n harde gil.
Vertaling:
Engels: screen, cry, yell,
Nederlands: gil
Werkwoord: gil
Verlede tyd: het gegil
Teenwoordige deelwoord: gillende
Betekenis:
• Hard en onbeheers skreeu; 'n ongeartikuleerde uitroep gee.
Gebruik:
• Hy gil toe hy in die rivier val.
Sinoniem:
• skree
• skreeu
Afgelei:
• gillend
• uitgil
Vertaling:
Engels: to yell, scream
Nederlands: gillen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|