skamper [boodskap #128130] |
Vr, 25 Oktober 2019 17:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20611 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skamper
Afbreking: skam•per
Byvoeglike naamwoord: skamper
Vergrotende trap: skamperder
Oortreffende trap: skamperste
Attributief: skampere
Betekenis:
• (ongewoon) Op 'n spottende en neerhalende manier; wat van minagting en geringskatting getuig.
Gebruik:
• Hy maak mese seer met sy skampere houding.
• Dit nie nodig om jou ondergeskiktes skamper te behandel nie.
Afgelei:
• skamperheid
Vertaling:
Engels: scornful, disdainful, bitter
Nederlands: schamper
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|