Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gyselaar
gyselaar [boodskap #128128] Vr, 25 Oktober 2019 14:39
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20610
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gyselaar
Afbreking: gy•se•laar


Selfstandige naamwoord: gyselaar
Meervoud: gyselaars, gyselare
Verkleinwoord: gyselaartjie
Meervoud van verkleining: gyselaartjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat teen sy wil gevange gehou word met die doel om iemand anders te dwing om iets te doen.

Gebruik:
• Nadat die losprys betaal is, is die gyselaar vrygelaat.

Afgelei:
• gyselaarsdrama
• gyseldrama

Vertaling:
Engels: hostage
Nederlands: gijzelaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nagmerrie
Volgende onderwerp: reebok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 04 18:08:56 MGT 2024