tydelik [boodskap #128117] |
Do, 24 Oktober 2019 19:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20610 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tydelik
Afbreking: ty•de•lik
Byvoeglike naamwoord: tydelik
Vergrotende trap: tydeliker
Oortreffende trap: tydelikste
Attributief: tydelike
Partitief: tydeliks
Betekenis:
• Vir 'n beperkte tyd, nie permanent nie.
Gebruik:
• Verskoon ons asseblief vir die tydelike ongerief.
• 'n Vrou wie se man tydelik weg is word 'n grasweduwee genoem.
Antoniem:
• ewig
• permanent
Afgelei:
• tydelikheid
Vertaling:
Engels: temporary, provisional, temporal
Nederlands: tijdelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|