snol [boodskap #128116] |
Do, 24 Oktober 2019 19:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20610 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
snol
Afbreking: snol
Uitspraak: /snɔl/
Werkwoord: snol
Verlede tyd: het gesnol
Betekenis:
• (informeel) Vinnig hardloop; hol.
Gebruik:
• Hulle snol deur die skool se gange.
Vertaling:
Engels: to run
Nederlands: rennen, sprinten
Selfstandige naamwoord: snol
Meervoud: snolle
Betekenis:
• (pejoratief) 'n Lustige vrou of straatvrou wat seks teen betaling aanbied.
Gebruik:
• Die snol lê by al wat 'n man is aan.
Sinoniem:
• loskopdolla
• slet
Afgelei:
• foonsnol
Vertaling:
Engels: slut, tart, whore, promiscuous woman
Nederlands: snol, slet, hoer, prostituee
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|