Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koelkas
koelkas [boodskap #128110] Wo, 23 Oktober 2019 19:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Koelkas.
'n Koelkas.
koelkas
Afbreking: koel•kas
Samestelling: koel + kas
Uitspraak: /ˈkul.kas/


Selfstandige naamwoord: koelkas
Meervoud: koelkaste
Verkleinwoord: koelkassie
Meervoud van verkleining: koelkassies

Betekenis:
• Apparaat wat kos en ander bederfbare items afkoel en koud hou.

Gebruik:
• Sit die melk en botter in die koelkas.

Sinoniem:
• yskas

Verwant:
• koelboks
• vrieskas

Vertaling:
Engels: refrigerator, fridge
Nederlands: koelkast

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kruid
Volgende onderwerp: jaloers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 01:24:13 MGT 2024