straatvrou [boodskap #128105] |
Wo, 23 Oktober 2019 15:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20610 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
straatvrou
Afbreking: straat•vrou
Samestelling: straat + vrou
Uitspraak: /ˈstrɑːt.frœu̯/
Selfstandige naamwoord: straatvrou
Meervoud: straatvroue
Verkleinwoord: straatvroutjie
Meervoud van verkleining: straatvroutjies
Betekenis:
• Vrou wat op straat rondlê (dikwels vir seksuele verkeer).
Gebruik:
• Jefta, die rigter, was 'n buite egtelike kind van 'n straatvrou.
Sinoniem:
• prostituut
• hoer
• slet
Vertaling:
Engels: streetwalker, prostitute
Nederlands: prostituee, hoer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|