duin [boodskap #128104] |
Wo, 23 Oktober 2019 15:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20610 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
duin
Afbreking: duin
Uitspraak: /dœi̯n/
Selfstandige naamwoord: duin
Meervoud: duine
Verkleinwoord: duintjie
Meervoud van verkleining: duintjies
Betekenis:
• 'n Sandheuwel in 'n woestyn of aan die kus.
Gebruik:
• Hulle jaag met 'n duinebesie oor die duin.
Afgelei:
• duinebesie
• duinkewers
• duinmol
• sandduin
Vertaling:
Engels: dune, sand-hill
Nederlands: duin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|