aanminlik [boodskap #128099] |
Wo, 23 Oktober 2019 07:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20610 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanminlik
Afbreking: aan•min•lik
Byvoeglike naamwoord: aanminlik
Vergrotende trap: aanminliker
Oortreffende trap: aanminlikste
Attributief: aanminlike
Partitief: aanminliks
Betekenis:
• (argaïes) Aantreklik en bekoorlik.
Gebruik:
• Die jong dame is heel aanminlik.
Wisselvorm:
• aanminnig
Sinoniem:
• aanvallig
• aantreklik
• behaaglik
• bekoorlik
• bevallig
• innemend
• lieftallig
• verruklik
Afgelei:
• aanminlikheid
• aanminnigheid
Vertaling:
Engels: amiable, charming, lovely
Nederlands: aanminnelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|