skilderkwas [boodskap #128096] |
Wo, 23 Oktober 2019 06:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20610 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skilderkwas
Afbreking: skil•der•kwas
Samestelling: skilder + kwas
Selfstandige naamwoord: skilderkwas
Meervoud: skilderkwasse
Verkleinwoord: skilderkwassie
Meervoud van verkleining: skilderkwassies
Betekenis:
• 'n Kwas waarmee geskilder word.
Gebruik:
• Die skilder meng twee kleure voordat hy dit met sy skilderkwas op die doek aanbring.
Sinoniem:
• verfkwas
Vertaling:
Engels: paint brush
Nederlands: schilderkwast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|