serebraal [boodskap #128087] |
Di, 22 Oktober 2019 13:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20610 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
serebraal
Afbreking: se•re•braal
Byvoeglike naamwoord: serebraal
Attributief: serebrale
Betekenis:
• (medies) Met betrekking tot die boonste deel van die brein (die serebrum).
• Verstandelik beredeneerd, meestal sonder emosie.
Gebruik:
• Hy is op die ouderdom van drie as serebraal gestrem en outisties gediagnoseer.
• Alle probleme kan nie serebraal opgelos word nie.
Sinoniem:
• verstandelik
Vertaling:
Engels: cerebral
Nederlands: cerebraal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|