Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beige
beige [boodskap #128084] Ma, 21 Oktober 2019 20:28
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20610
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Beige motor.
'n Beige motor.
beige
Afbreking: beige


Byvoeglike naamwoord: beige
Vergrotende trap: beiger
Oortreffende trap: beigeste
Attributief: beige

Betekenis:
• Met 'n geelbruin kleur.

Gebruik:
• Sy dra 'n beige handsak.

Vertaling:
Engels: beige
Nederlands: beige

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: karate
Volgende onderwerp: geweer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 04 18:11:49 MGT 2024