droogbaan [boodskap #128080] |
Ma, 21 Oktober 2019 16:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20610 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
droogbaan
Afbreking: droog•baan
Samestelling: droog + baan
Selfstandige naamwoord: droogbaan
Meervoud: droogbane
Verkleinwoord: droogbaanyjie
Meervoud van verkleining: droogbaantjies
Betekenis:
• Oppervlak waarop kos (soos vis, druiwe en perskes) drooggemaak word.
Gebruik:
• 'n Droogbaan is langs die boord aangelê om die perskes te sondroog.
Vertaling:
Engels: drying track
Nederlands: droogbaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|